Gogo Elsje Johanna Henri Ford: Otherwise known as Ouma Mier. Dynamic package of love and wisdom. I miss you to the moon and back. Painting for Frik de Beer
Oumatjie Mier
Skelm keer sy dat ons twee pak kry , klienkind en ou kind.
warrelwind se kind. Op tagtig avontuurlustig en bok. toer sy die wereld.
Zimbabwe en Duitswes. stories te vertel van Konsentrasie kampe en Leuus
op Standerton. Van hoe die Khakis haar Burma toe wou stuur, maar niks verder as
Wentworth Durban gekry het nie. Met lang haare oor haar gesig jaag sy die klienkinders
deur die huis. Vroegoggend hoor ons die psalms dreun, stoutgelowig, n eg Boereskotkombinasie roep sy bemindes " my ou "........" and to hell with Apartheids paranoia.
Tot weersiens Oumatjie.
"Keer vir die bek"
Len



No comments:
Post a Comment